Baksteen vir die Anker PuntR 100,00PriceVOEG BY MANDJIEBORG NOUBorg ’n baksteen vir die oprigting van ons nuwe kerkgebou. Elke baksteen kos R100.Projek Anker Punt benodig 200 000 bakstene in totaal. Ons bou dit in vier fases van 50 000 elk.