

BOU SAAM
200 000 bakstene
Een gemeente
Elke baksteen kos R100. Koop soveel as wat u wil.
BAKSTENE STEEDS BESKIKBAAR
50 000
van 50 000 in Fase 1 van 4
FASE 2
Open sodra Fase 1 vol is
FASE 3
Open sodra Fase 2 vol is
FASE 4
Open sodra Fase 3 vol is
Koop ’n baksteen
R100 per baksteen. Voeg ’n baksteen by u mandjie en verhoog dan die hoeveelheid in die mandjie om soveel bakstene te koop as wat u wil. U ontvang ’n baksteen-sertifikaat per e-pos sodra u bydrae deurgekom het.
WAAROM BAKSTENE
Ons gemeente het oor die afgelope paar jaar van ongeveer 120 lidmate tot meer as 420 gegroei. Ons huidige kerkgebou kan slegs ongeveer 250 persone akkommodeer. Op ’n Sondagoggend beteken dit dat nie almal saam kan aanbid nie.
​
Die nuwe gebou maak voorsiening vir 800 sitplekke. Dit is 200 000 bakstene.
​
Hierdie projek is nie bloot ’n bouprojek nie. Dit is ’n belegging in iets wat nie maklik gemeet kan word nie, maar wat onmiskenbaar waarde het: die geestelike en morele fondament van ’n gemeenskap.
.jpg)
ONS SYFERS
420
Huidige Lidmate
250
Huidige Kerkgebou Sitplekke
800
Beplande Sitplekke
ANDER MANIERE OM TE GEE
Direkte inbetaling
Verkies u om direk in te betaal, is die besonderhede soos volg:
​
Rekeninghouer: AFR PROTESTANTSE KERK HOEDSPRUIT
Bank: FNB
Rekeningnommer: 63214484402
Takkode: 250655
Verwysing: U naam + BAKSTEEN
​
Stuur asseblief u bewys van betaling aan apkhoedspruit@outlook.com sodat ons u bydrae kan opteken.
